Yamoussoukro

Yamoussoukro

Kaart Wapen
Vlag
 Land Vlag van Ivoorkus Ivoorkus
 Streek Lacs
 Koördinate 06°49′N 05°17′W / 6.817°N 5.283°W / 6.817; -5.283
 Stigting 1901
 Oppervlakte:  
 - Totaal 3 500 vk km
 Hoogte bo seevlak m
 Bevolking:  
 - Totaal (2005) 200 659
 - Bevolkingsdigtheid 148,5/vk km
 Tydsone UTC +0
 - Somertyd UTC +0
 Burgemeester Augustin Thiam
 Amptelike webwerf Amptelike webwerf
Kleurvolle baoulé-doeke wat in Yamoussoukro gemaak word

Yamoussoukro is sedert 1983 die hoofstad van Ivoorkus. Die stad het 'n oppervlakte van 3 500 km² en in 2005 was die bevolking 200 659.


Developed by StudentB